Babbelkous App Icon

Babbelkous

Education • Bang Bang Creative Co
9+ v2.0.0 Recorded price: Free App Store →
★★★★★
★★★★★
(5 App Store ratings)
IPA Analysis
Technical Specs
Bundle ID app.babbelkous.ios
Version 2.0.0
App Store Size 24.65 MB
Minimum iOS 15.1
Devices iPhone, iPad, iPod touch
Catalog release date 2024-07-24
Latest recorded version date 2025-06-18
Features & Support
Advisory 9+
Infrequent/Mild Cartoon or Fantasy Violence Infrequent/Mild Horror/Fear Themes
Languages (1)
EN
Top In App Purchases
No In App Purchases Listed

Description

Die eerste Afrikaanse stroomdiens vir kinders is hier! Babbelkous is ’n aangrypende nuwe platform gemik op die vermaak en opvoeding van kinders. Gee jou kind die voorkeur met die toep(app) se aanvullende hulpbronne en vermaak. Ons toep bied 'n wêreld van kennis en pret gereed aan die punte van jou vingers. Met 'n wye verskeidenheid van opvoedkundige programme en vermaak, is daar iets vir elke kind om te ontdek en te geniet. Hier is wat ons toep bied: Opvoedkundige Programme: - Leer Afrikaans: Ontwikkel jou kind se taalvaardighede met ons opwindende programme wat Afrikaans eenvoudig verduidelik. Van basiese woordeskat tot gevorderde taalvaardighede, ons het dit alles. - Leer oor die wêreld: Prikkel jou kind se nuuskierigheid met programme wat handel met Wetenskap, Boeke, Musiek, Stories en nog vele meer. Vermaak: - Opwindende Reekse en Stories: Geniet 'n verskeidenheid van kinderreekse en stories wat propvol avontuur en humor is. - Vaardighede en Handwerk: Stimuleer jou kind se kreatiwiteit met programme wat hulle nuwe vaardighede aanleer, van kook, doen-dit-jouself-projekte en regte-wêreld-toepassings. Luisterstrories: - Oorspronklike Stories: Laat jou kind weggevoer word deur ons unieke oudioboeke wat deur talentvolle vertellers voorgelees word. Elke storie is oorspronklik en boeiend, met die beste gehalte klank. Wil jy ’n geheime agent wees, of na mars vlieg met jou eie ruimtetuig? Daar is ’n avontuur om elke hoek en draai. - Ideaal vir slapenstyd: Ons luisterstories bied die beste geleentheid om tyd saam jou kind te spandeer. Luister saam voor slapenstyd. Nuwe Inhoud Elke Maand Ons voeg elke maand nuwe opvoedkundige programme en luisterstories by, sodat jou kind altyd iets nuuts en opwindends het om te ontdek. Met ons toep kry jou kind toegang tot 'n veilige en stimulerende omgewing waar hulle kan leer en groei terwyl hulle pret het. Laai die Babbelkous-toep vandag af en maak die wêreld van kennis en fantasie oop vir jou kind!

What's New

Version 2.0.0 2025-06-18
Vinniger toep met herstelde goggas.

Technical Analysis

Package Overview Basic metadata
Bundle ID app.babbelkous.ios
Current Version 2.0.0
Minimum iOS 15.1
Package Size App Store Size
Package Metadata 0 / 2 version records
Detailed binary, privacy manifest, framework, and Info.plist results have not been indexed for this package yet. The verified App Store and archive metadata above remains available.

Known Version Records

0 version records with stored package metadata • 2 known version records

Stored metadata does not guarantee a package is currently available to download.

Archived versions of Babbelkous
Details Version / IDs Version date Action
Babbelkous icon
Not archived
App Store ID: 875505071 Unknown Request Version
Babbelkous icon
Not archived
App Store ID: 867693651 Unknown Request Version